Latest News

2017 MINING CHARTER

2017 MINING CHARTER

Soos u bewus is, is die nuwe Mining Charter op 15 Junie 2017 in die Staatskoerant gepubliseer.  Die Kamer van Mynwese is in die proses om ʼn interdik te bekom teen die implementering van die nuwe Mining Charter, aangesien hulle voel dat daar nie genoeg gekonsulteer is met die klein en opkomende myne / delwers nie.  Ons sal u op hoogte hou van enige verwikkelinge hieromtrent.

Lynette Kruger
})(jQuery)