Latest News

365 DAE SONDER ʼn FATALE ONGELUK

365 DAE SONDER ʼn FATALE ONGELUK

Die Nood Kaap het onlangs die fantastiese mylpaal van 365 dae sonder ʼn fatale ongeluk in die mynbedryf behaal.  Alhoewel SADPO ʼn sertifikaat ontvang het vir die rol wat ons hierin gespeel het, wil ons graag geluk sê aan 1 en elke delwer en operasie in die Noord Kaap.  Dit is duidelik dat veiligheid vir julle ʼn prioriteit is en dit maak ons trots om julle te verteenwoordig.  Ons wil ook baie dankie sê aan die DMR, en spesifiek, Mnr. Harry Sease, vir hulle volhoue pogings om hierdie provinsie die veiligste in SA te maak.

Julle is almal skitterend!!

Lynette Kruger