Latest News

EENS BEMAGTIG, ALTYD BEMAGTIG

Court-case-1

EENS BEMAGTIG, ALTYD BEMAGTIG

Daar was gister ʼn Hooggeregshof uitspraak wat die “once empowered, always empowered” konsep bekragtig het.  Dit is ʼn goeie deurbraak wat SADPO ook verwelkom en sal dit verseker ook ʼn besprekingspunt wees tydens die onderhandelinge van die Mynbou Handves.  Lees gerus die volledige artikel rakende die uitspraak by https://mg.co.za/article/2018-04-04-court-grants-declaratory-order-on-once-empowered-always-empowered-bee-transactions .

 

Lynette Kruger