Latest News

JANNIE LOMBARD BEDANK AS KOMITEE LID

JANNIE LOMBARD BEDANK AS KOMITEE LID

Dit spyt ons om u mee te deel dat Oom Jannie Lombard (Noord Wes) bedank het as Nasionale Komitee lid.  Ons gaan sy wysheid en kennis mis en bedank hom vir die tyd wat hy op die komitee gedien het.

Lynette Kruger
})(jQuery)