Latest News

“LEGAL LIABILITY” KURSUSSE GROOT SUKSES

“LEGAL LIABILITY” KURSUSSE GROOT SUKSES

SADPO wil graag dankie sê vir almal wat die kursusse bygewoon het.  Dit is ʼn verpligte opleiding en is ons baie bly dat u u verantwoordelikhede ernstig opneem.  Ons deel graag enkele foto’s van die Wolmaransstad & Windsorton sessies met u.  Wolmaransstad (1), Wolmaransstad (2), Wolmaransstad (3), Windsorton (1), Windsorton (2) en Windsorton (3).

 

Indien u die Windsorton sessie by gewoon het op 8 of 9 September en nie geregistreer het nie, kontak asseblief die Sekretaris (info@sadpo.co.za) sodat sy u kan help met die verkryging van ʼn bywoningsertifikaat.

Lynette Kruger
})(jQuery)