Latest News

“LEGAL LIABILITY” OPLEIDINGSESSIES

“LEGAL LIABILITY” OPLEIDINGSESSIES

SADPO organiseer, saam met deskundiges op die gebied, opleidingsessies in die Noord Wes en Noord Kaap rakende “legal liability”.  Hiermee die Kennisgewing & registrasievorm.

 

Let asseblief daarop dat Noord Wes se opleidingsessie sal plaasvind in Wolmaransstad (Dalrene Lodge) op 31 Augustus 2017 en sluitingsdatum vir die registrasie daarvoor is 25 Augustus 2017.

 

Die Noord Kaap se opleidingsessie sal plaasvind in Windsorton (N12 Outspan Range Motel) op 8 & 9 September 2017 en sluitingsdatum vir die registrasie daarvoor is 1 September 2017.  In die Noord Kaap is daar soveel belangstelling dat ons dit goedgedink het om 2 dae beskikbaar te maak en kan u enige 1 van die datums kies.

 

Almal is welkom om die kursus by te woon – dit is nie net vir SADPO lede nie.  Indien u enige navrae het, is u welkom om die Sekretaris te kontak.

 

Ons sien uit om u daar te sien!

Lynette Kruger
})(jQuery)