Latest News

MYNBOUHANDVES NADELIG VIR SUID AFRIKA – KAMER VAN MYNWESE

MYNBOUHANDVES NADELIG VIR SUID AFRIKA – KAMER VAN MYNWESE

Soos ons almal bewus is, het die nuwe Mynbouhandves (Mining Charter) wydverspreide negatiewe reaksie ontlok.  Nie net uit die mynbousektor nie, maar ook onder andere beleggers.  Die Kamer van Mynwese voel so sterk hieroor dat hul voorgegaan het met ʼn Hofaansoek om die implementering daarvan te stop.  Hulle het ook verskeie dokumente gepubliseer wat die uitwerking van die nuwe handves baie duidelik uitbeeld.  Kyk gerus na die Kamer se Transformasie Feiteblad; die Kamer se Ekonomiese Impakbepaling; die Kamer se Mynbouhandves Impakbepaling en die Kamer se 5 Redes Hoekom die Handves Sleg is vir Suid Afrika.

Lynette Kruger
})(jQuery)