Latest News

 

Nuus / News

Suid-Afrikaanse Diamantprodusenteorganisasie

Punt 5.2 op bladsy 5 van ons Grondwet lui as volg:   “Ten minste dertig (30) dae kennis van enige voorgenome algemene jaarvergadering en / of spesiale jaarvergadering moet aan alle lede gegee word, hetsy by wyse van e-pos en / of SMS en / of publikasie op SADPO se amptelike webtuiste.”   Gesien in die lig van bogenoemde stel ons u graag in kennis van ons Algemene Jaarvergadering...

Read More

SADPO wil graag dankie sê vir almal wat die kursusse bygewoon het.  Dit is ʼn verpligte opleiding en is ons baie bly dat u u verantwoordelikhede ernstig opneem.  Ons deel graag enkele foto’s van die Wolmaransstad & Windsorton sessies met u.  Wolmaransstad (1), Wolmaransstad (2), Wolmaransstad (3), Windsorton (1), Windsorton (2) en Windsorton (3).   Indien u die Windsorton sessie by gewoon het op 8 of 9...

Read More

Ons wil graag welkom sê aan Edith van Wyk wat verkies is as delwerslid tot die Nasionale Komitee – sy sal dien in Jannie Lombard se plek & ook op die Sub-Komitee vir Mynveiligheid.  Ons sien uit dat sy al haar kennis met ons deel.   Ons wil verder vir Dr John Bristow, PhD, as konsultant, welkom sê by die Nasionale Komitee.  Ons is baie opgewonde om...

Read More

Dit het onder ons aandag gekom dat indien jy vir ons ʼn e-pos op die webblad gestuur het, het dit nie by ons uitgekom nie.  Hierdie probleem is nou reggestel en hoor ons graag van julle!!  U is ook welkom om vir die Sekretaris direk ʼn epos te stuur by info@sadpo.co.za....

Read More
})(jQuery)