Latest News

 

Nuus / News

Suid-Afrikaanse Diamantprodusenteorganisasie

Soos ons almal bewus is, het die nuwe Mynbouhandves (Mining Charter) wydverspreide negatiewe reaksie ontlok.  Nie net uit die mynbousektor nie, maar ook onder andere beleggers.  Die Kamer van Mynwese voel so sterk hieroor dat hul voorgegaan het met ʼn Hofaansoek om die implementering daarvan te stop.  Hulle het ook verskeie dokumente gepubliseer wat die uitwerking van die nuwe handves baie duidelik uitbeeld.  Kyk gerus...

Read More

As jy ’n kontrakteur is op iemand anders se permit moet jy aangestel wees as ’n wettiglike goedgekeurde gevolmagtigde Verteenwoordiger van die reg / permit houer, by die Regulator.  Dit laat jou toe om die diamante te hanteer, in jou besit te hê en in te gee by die bemarkingsentiteite (tender huise) en die “broker’s note” te teken.   Die Regulator raak nou baie streng daaroor en...

Read More

Soos u bewus is, is die nuwe Mining Charter op 15 Junie 2017 in die Staatskoerant gepubliseer.  Die Kamer van Mynwese is in die proses om ʼn interdik te bekom teen die implementering van die nuwe Mining Charter, aangesien hulle voel dat daar nie genoeg gekonsulteer is met die klein en opkomende myne / delwers nie.  Ons sal u op hoogte hou van enige verwikkelinge...

Read More
})(jQuery)