Latest News

NUWE NASIONALE KOMITEE LEDE

NUWE NASIONALE KOMITEE LEDE

Ons wil graag welkom sê aan Edith van Wyk wat verkies is as delwerslid tot die Nasionale Komitee – sy sal dien in Jannie Lombard se plek & ook op die Sub-Komitee vir Mynveiligheid.  Ons sien uit dat sy al haar kennis met ons deel.

 

Ons wil verder vir Dr John Bristow, PhD, as konsultant, welkom sê by die Nasionale Komitee.  Ons is baie opgewonde om so ʼn gesiene persoon deel van ons span te maak en kan nie wag om te sien hoe sy bydrae ons lede gaan bevoordeel nie.

 

SADPO & sy lede wens hulle die beste toe vir die toekoms!

Lynette Kruger
})(jQuery)