Latest News

SUB-KOMITEES

SUB-KOMITEES

 

Ons is opgewonde om u mee te deel dat ons die volgende Sub-komitees gestig het:

  • MYNVEILIGHEID: Gert van Niekerk (Voorsitter), Anton Jacobs (Noord Wes), Johan Keyser (Noord Kaap).  Enige navrae in hierdie verband kan aan u Provinsie verteenwoordiger gerig word of aan ons Sekretaris wat dit aan die betrokke persoon sal aanstuur.  Anton en Johan sal ook binnekort belangrike inligting op die SADPO Forum deurgee.
  • ARBEIDSAKE: Gert van Niekerk (Voorsitter), Glen Urquhart.  Glen sal spesifiek al die “Labour Policy Committee” vergaderings by die Kamer van Mynwese namens ons bywoon en na ons lede se belange omsien.
  • OMGEWINGSAKE: Gert van Niekerk (Voorsitter), Wadala Mining & Consulting (Willie en Roelien Oosthuizen).  Hulle sal ook spesifiek alle “Environmental Policy Committee” vergaderings by die Kamer van Mynwese namens ons bywoon en ons lede daar verteenwoordig.
Lynette Kruger
})(jQuery)