Latest News

DELWERS Tag

  Dit is alweer amper tyd vir ons jaarlikse Delwers Konferensie op 14 Maart 2018 te Christiana.  Indien jy van hierdie fantastiese bemarkingsgeleentheid wil gebruik maak, lees asseblief ons terme & voorwaardes en vir enige verdere navrae, kontak asseblief vir Lynette Kruger – 071 88 99 850 / info@sadpo.co.za...

Read More

Ons beplan ‘n Konferensie vir al ons lede en nie-lede op 22 Maart 2017 te Christiana. Die doel hiervan is om verskeie tersaaklike sprekers te kry om almal toe te spreek.  Elke spreker sal ook vrae beantwoord en daar sal geleentheid wees vir almal teenwoordig om hul eie onderwerpe te opper.  Sodoende kan ons almal mekaar help.  Daar is ook ‘n heerlike spitbraai na die tyd. ...

Read More
})(jQuery)