Latest News

EPOS Tag

Geagte SADPO lede: Ons Forum op hierdie webwerf is nou in werking.  Die doel hiervoor is dat ons lede reg oor die land met mekaar kan gesels oor kwessies in ons bedryf, sonder dat ander partye die inhoud kan sien. Lede wie se SADPO lidmaatskap volledig is, se besonderhede is op die webwerf gelaai en het die webwerf vir jou ‘n epos gestuur met ‘n skakel (“link”)...

Read More
})(jQuery)