Latest News

inligtingsessies Tag

Blou Important

Ons Dagbestuur gaan binnekort begin om in die Noord Kaap & Noord Wes baie belangrike en dringende inligtingsessies te hou.  Dit sal dorp / area spesifiek wees en sal gepaard gaan met ʼn lekker braai na die tyd.   Ons voorsien ernstige probleme wat die voortbestaan van die alluviale delwers bedreig, onder andere, die nuwe Mynbou Handves wat nog onder hersiening is.  Almal moet bymekaar kom & idees...

Read More