Latest News

SADPO Latest

Ons maak nou gebruik van 'n nuwe kommunikasie stelsel vir die versending van eposse, wat sal insluit belangrike industrie inligting, nuusberigte, asook ons maandelikse nuusbrief.  Die eerste epos op die nuwe stelsel sal uitgaan 18 April 2018.  Indien u nie daardie epos ontvang het nie, kontak asseblief die Sekretaris....

Read More

Daar was gister ʼn Hooggeregshof uitspraak wat die “once empowered, always empowered” konsep bekragtig het.  Dit is ʼn goeie deurbraak wat SADPO ook verwelkom en sal dit verseker ook ʼn besprekingspunt wees tydens die onderhandelinge van die Mynbou Handves.  Lees gerus die volledige artikel rakende die uitspraak by https://mg.co.za/article/2018-04-04-court-grants-declaratory-order-on-once-empowered-always-empowered-bee-transactions .  ...

Read More

  Ons het ook onlangs die voorreg gehad om met die Hoof Uitvoerende Beampte van die “South African Diamond & Precious Metals Regulator” te ontmoet.  Teenwooordig in die vergadering wat ampternare van die Regulator, DMR en die “State Diamond Trader”.  Verskeie aspekte rakende die finansiële oorlewing van ons lede is bespreek en is SADPO se “open-door-policy” met alle Staatsdepartemente, op ons van toepassing, weereens bevestig.  Ons...

Read More

  Dit is alweer amper tyd vir ons jaarlikse Delwers Konferensie op 14 Maart 2018 te Christiana.  Indien jy van hierdie fantastiese bemarkingsgeleentheid wil gebruik maak, lees asseblief ons terme & voorwaardes en vir enige verdere navrae, kontak asseblief vir Lynette Kruger – 071 88 99 850 / info@sadpo.co.za...

Read More

Punt 5.2 op bladsy 5 van ons Grondwet lui as volg:   “Ten minste dertig (30) dae kennis van enige voorgenome algemene jaarvergadering en / of spesiale jaarvergadering moet aan alle lede gegee word, hetsy by wyse van e-pos en / of SMS en / of publikasie op SADPO se amptelike webtuiste.”   Gesien in die lig van bogenoemde stel ons u graag in kennis van ons Algemene Jaarvergadering...

Read More

SADPO wil graag dankie sê vir almal wat die kursusse bygewoon het.  Dit is ʼn verpligte opleiding en is ons baie bly dat u u verantwoordelikhede ernstig opneem.  Ons deel graag enkele foto’s van die Wolmaransstad & Windsorton sessies met u.  Wolmaransstad (1), Wolmaransstad (2), Wolmaransstad (3), Windsorton (1), Windsorton (2) en Windsorton (3).   Indien u die Windsorton sessie by gewoon het op 8 of 9...

Read More