Latest News

SADPO Latest

Ons wil graag welkom sê aan Edith van Wyk wat verkies is as delwerslid tot die Nasionale Komitee – sy sal dien in Jannie Lombard se plek & ook op die Sub-Komitee vir Mynveiligheid.  Ons sien uit dat sy al haar kennis met ons deel.   Ons wil verder vir Dr John Bristow, PhD, as konsultant, welkom sê by die Nasionale Komitee.  Ons is baie opgewonde om...

Read More

Dit het onder ons aandag gekom dat indien jy vir ons ʼn e-pos op die webblad gestuur het, het dit nie by ons uitgekom nie.  Hierdie probleem is nou reggestel en hoor ons graag van julle!!  U is ook welkom om vir die Sekretaris direk ʼn epos te stuur by info@sadpo.co.za....

Read More

SADPO organiseer, saam met deskundiges op die gebied, opleidingsessies in die Noord Wes en Noord Kaap rakende “legal liability”.  Hiermee die Kennisgewing & registrasievorm.   Let asseblief daarop dat Noord Wes se opleidingsessie sal plaasvind in Wolmaransstad (Dalrene Lodge) op 31 Augustus 2017 en sluitingsdatum vir die registrasie daarvoor is 25 Augustus 2017.   Die Noord Kaap se opleidingsessie sal plaasvind in Windsorton (N12 Outspan Range Motel) op 8...

Read More

Soos u bewus is, is die nuwe Mining Charter op 15 Junie 2017 in die Staatskoerant gepubliseer.  Die Kamer van Mynwese is in die proses om ʼn interdik te bekom teen die implementering van die nuwe Mining Charter, aangesien hulle voel dat daar nie genoeg gekonsulteer is met die klein en opkomende myne / delwers nie.  Ons sal u op hoogte hou van enige verwikkelinge...

Read More