19
Jan
Mark Hunt as nuwe Nasionale Komitee Lid
in SADPO News
Comments
Dit is met groot opgewondenheid dat ons u in kennis stel dat Mnr Mark Hunt ook nou ‘n lid van SADPO se Nasionale Komitee is.
Ons is oortuig daarvan dat al ons lede baat sal vind by sy wysheid en kennis. Welkom Mark!