ALGEMENE JAARVERGADERING Hiermee word u kennis gegee vir die SADPO Algemene Jaarvergadering 2020 in terme van paragraaf 5.2 van SADPO se Grondwet. Paragraaf 5.2 van die Grondwet lees as volg: 5.2 Ten minste dertig (30) dae kennis van enige voorgenome algemene jaarvergadering en/of spesiale jaarvergadering moet aan alle lede gegee word, hetsy by wyse van e-pos en/of SMS en/of publikasie op SADPO se amptelike webtuiste. Hiermee word u...
Read More