Latest News

 

News

South African Diamond Producers Organisation

We want to thank Martin Creamer & his team at Mining Weekly for the great article.  We are all working together to save the small-scale alluvial diamond mining industry. Please view the article / video here: https://www.miningweekly.com/article/alluvial-diamond-miners-outline-way-to-save-fast-shrinking-industry-2021-02-11  ...

Read More

Ingevolge paragraaf 5.2 van SADPO se Grondwet word u hiermee kennis gegee van die Algemene Jaarvergadering.     Paragraaf 5.2 van die Grondwet lees as volg:   5.2   Ten minste dertig (30) dae kennis van enige voorgenome algemene jaarvergadering en / of spesiale jaarvergadering moet aan alle lede gegee word, hetsy by wyse van e-pos en / of SMS en / of publikasie op SADPO se amptelike webtuiste.    Hiermee die datums...

Read More

DMR NOORD KAAP KORRESPONDENSIE    Hierby ingesluit is 'n skrywe vanaf die Hoof Inspekteur gedateer 23-08-2018 vir julle aandag.   Verder hierby ingesluit is 'n epos vanaf Mnr Dennis Sandmann gedateer 22-08-2018.   Let asseblief daarop dat SADPO nie hierdie skrywes direk vanaf die DMR ontvang het nie.  Dit het wel by ons uitgekom en is ons verplig om ons lede daarvan in kennis te stel....

Read More

Ons Dagbestuur gaan binnekort begin om in die Noord Kaap & Noord Wes baie belangrike en dringende inligtingsessies te hou.  Dit sal dorp / area spesifiek wees en sal gepaard gaan met ʼn lekker braai na die tyd.   Ons voorsien ernstige probleme wat die voortbestaan van die alluviale delwers bedreig, onder andere, die nuwe Mynbou Handves wat nog onder hersiening is.  Almal moet bymekaar kom & idees...

Read More