Latest News

 

News

South African Diamond Producers Organisation

  Ons het ook onlangs die voorreg gehad om met die Hoof Uitvoerende Beampte van die “South African Diamond & Precious Metals Regulator” te ontmoet.  Teenwooordig in die vergadering wat ampternare van die Regulator, DMR en die “State Diamond Trader”.  Verskeie aspekte rakende die finansiële oorlewing van ons lede is bespreek en is SADPO se “open-door-policy” met alle Staatsdepartemente, op ons van toepassing, weereens bevestig.  Ons...

Read More

Die Nood Kaap het onlangs die fantastiese mylpaal van 365 dae sonder ʼn fatale ongeluk in die mynbedryf behaal.  Alhoewel SADPO ʼn sertifikaat ontvang het vir die rol wat ons hierin gespeel het, wil ons graag geluk sê aan 1 en elke delwer en operasie in die Noord Kaap.  Dit is duidelik dat veiligheid vir julle ʼn prioriteit is en dit maak ons trots om...

Read More

  Dit is alweer amper tyd vir ons jaarlikse Delwers Konferensie op 14 Maart 2018 te Christiana.  Indien jy van hierdie fantastiese bemarkingsgeleentheid wil gebruik maak, lees asseblief ons terme & voorwaardes en vir enige verdere navrae, kontak asseblief vir Lynette Kruger – 071 88 99 850 / info@sadpo.co.za...

Read More

Punt 5.2 op bladsy 5 van ons Grondwet lui as volg:   “Ten minste dertig (30) dae kennis van enige voorgenome algemene jaarvergadering en / of spesiale jaarvergadering moet aan alle lede gegee word, hetsy by wyse van e-pos en / of SMS en / of publikasie op SADPO se amptelike webtuiste.”   Gesien in die lig van bogenoemde stel ons u graag in kennis van ons Algemene Jaarvergadering...

Read More

SADPO wil graag dankie sê vir almal wat die kursusse bygewoon het.  Dit is ʼn verpligte opleiding en is ons baie bly dat u u verantwoordelikhede ernstig opneem.  Ons deel graag enkele foto’s van die Wolmaransstad & Windsorton sessies met u.  Wolmaransstad (1), Wolmaransstad (2), Wolmaransstad (3), Windsorton (1), Windsorton (2) en Windsorton (3).   Indien u die Windsorton sessie by gewoon het op 8 of 9...

Read More

Ons wil graag welkom sê aan Edith van Wyk wat verkies is as delwerslid tot die Nasionale Komitee – sy sal dien in Jannie Lombard se plek & ook op die Sub-Komitee vir Mynveiligheid.  Ons sien uit dat sy al haar kennis met ons deel.   Ons wil verder vir Dr John Bristow, PhD, as konsultant, welkom sê by die Nasionale Komitee.  Ons is baie opgewonde om...

Read More