Soos ons almal bewus is, het die nuwe Mynbouhandves (Mining Charter) wydverspreide negatiewe reaksie ontlok. Nie net uit die mynbousektor nie, maar ook onder andere beleggers. Die Kamer van Mynwese voel so sterk hieroor dat hul voorgegaan het met ʼn Hofaansoek om die implementering daarvan te stop. Hulle het ook verskeie dokumente gepubliseer wat die uitwerking van die nuwe handves baie duidelik uitbeeld. Kyk gerus...
Read More