SUB-KOMITEES
Ons is opgewonde om u mee te deel dat ons die volgende Sub-komitees gestig het: MYNVEILIGHEID: Gert van Niekerk (Voorsitter), Anton Jacobs (Noord Wes), Johan Keyser (Noord Kaap). Enige navrae in hierdie verband kan aan u Provinsie verteenwoordiger gerig word of aan ons Sekretaris wat dit aan die betrokke persoon sal aanstuur. Anton en Johan sal ook binnekort belangrike inligting op die SADPO Forum deurgee. ...
Read More