18
Apr
NUWE KOMMUNIKASIE STELSEL
Comments
Ons maak nou gebruik van ‘n nuwe kommunikasie stelsel vir die versending van eposse, wat sal insluit belangrike industrie inligting, nuusberigte, asook ons maandelikse nuusbrief. Die eerste epos op die nuwe stelsel sal uitgaan 18 April 2018. Indien u nie daardie epos ontvang het nie, kontak asseblief die Sekretaris.