01
Mar
Rick Hattingh verkies tot Nasionale Komitee
in SADPO Latest
Comments
Baie welkom aan Rick Hattingh wat onlangs geko-opteer is tot lid van die Nasionale Komitee, aangesien ons gevoel het dat die Bloemhof-area nie verteenwoordig is op die Komitee nie. Ons wens hom alle sterkte toe vir die toekoms en mag hy ‘n aanwins vir SADPO en sy lede wees.